Popular searches
346 resultate gevind
Stellenbosch University
Dr Shannon Bishop-Swart deel ervarings van haar PhD-studies
Dr Shannon Bishop-Swart het haar PhD in Opvoedkunde in Maart 2024 verwerf. Sy deel haar ervarings tydens hierdie reis. Dr Bishop-Swart het 'n BA-graad in Opvoedkunde van die Universiteit van Pretoria, 'n Geassosieerde Diploma in Drama van...
Stellenbosch University
Trane van vreugde vir Ubuntu-gegradueerdes
Trane van vreugde, breë glimlagte en ’n algemene gevoel van prestasie was Donderdag (23 Oktober 2025) aan die orde van die dag op ’n spesiale geleentheid by die Brandvlei Korrektiewe Sentrum net buite Worcester. Vriende, families en dosente...
Stellenbosch University
Amogelang Moagi laat nie toe dat staalheup, hartseer haar graadvreugde steel nie
Amogelang Moagi het ’n baccalaureusgraad in arbeidsterapie verwerf. Sy moes ’n traumatiese aanranding, heupoperasie, en haar moeder se dood oorkom. Sy dra die graad op aan haar moeder.
Stellenbosch University
Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm
Kommunikasieleier voltooi 'n PhD wat ondersoek hoe joernalistiek geestesgesondheidsnarratiewe in Suid-Afrika vorm. De Vries omskep persoonlike verlies en geleefde ervaring in 'n studie wat is in sorg, empatie en verantwoordelikheid...
Stellenbosch University
'n Doktorsgraad gedryf deur doelgerigtheid en deursettingsvermoë
Dr Luphiwo Mduzana het 'n doktorsgraad in gesondheidswetenskappe-rehabilitasie verwerf. Rolmodel vir opkomende mediese ortotiste en prostetici. Hy hoop sy prestasie gee ortotika en prostetika in Suid-Afrika ʼn hupstoot.
Stellenbosch University
Teologie-gegradueerde bewys dat onderwys geen vervaldatum het nie
Toe ’n tienerswangerskap en vroeë ouerskap soos ’n tweesnydende swaard gevoel het, het Noku Katom ’n lewensveranderende besluit geneem. Sy het onlangs cum laude met ’n meestersgraad in praktiese teologie (gemeenskapsontwikkeling) aan die...
Stellenbosch University
Retha Smit se lewenslange vasberadenheid lei tot PhD op 67
Prestasie is die hoogtepunt van dekades se toewyding aan navorsing en leer. Maak vier kinders groot as enkelouer. Navorsing wil help om lewens van skisofrenielyers te verbeter.
Stellenbosch University
70 jaar van genesing, wetenskap en menslikheid by FGGW-gala gevier
Die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het sy 70ste herdenking gevier met ’n gala-aand by die Instituut vir Biomediese Navorsing op die Tygerberg-kampus. Sprekers het besin oor die fakulteit se nalatenskap van...
Stellenbosch University
Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz
Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz, wat vandeesweek haar honneursgraad in skryf en regie ontvang het, het ʼn baie...
Stellenbosch University
Leka oorkom lewensgevaarlike siekte om meestersgraad te verwerf
Vroeg een Sondagoggend verlede jaar het die 26-jarige Leka Mhlophe, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), wakker geword en opgestaan om, soos sy gewoonlik doen, haar wasgoed te was. Maar hierdie Sondagoggend sou...