Popular searches
8357 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Aardwetenskap-studente skitter by wêreldkonferensie oor mineraaleksplorasie
Yann Waku en Steve Chingwaru, nagraadse studente in die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs onderskeidelik die eerste en derde prys verower in die kategorie vir aanlyn MSc-aanbiedings by die...
Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding
Die dissiplinêre verhoor van mnr Theuns du Toit na aanleiding van ’n voorval by Huis Marais op 15 Mei 2022 is op 23 Junie 2022 afgehandel. Die Universiteit se onafhanklike Sentrale Dissiplinêre Komitee (SDK) het mnr Du Toit op 21 Julie...
Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag
Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur (FB)-personeel en verskaffers het op Maandag, 18 Julie 2022 in groot getalle by die Laerskool AF Louw opgedaag om hul hande vuil te maak vir Mandeladag. Daar was selfs 'n groot...
US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul stempel afgedruk by die onlangse eerste African Biotrade Festival wat in Johannesburg plaasgevind het. Dr Rhoda Malgas en Kyle le Roux was twee van die drie aanbieders wat elk 'n ten...
Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling
Stel jou dit voor: 'n Kind word vermis en jare nadat die verwoede soektogte afneem, is daar die geliefdes wat nooit sal ophou soek nie. Een van hul grootste medestryders in die voortgesette soektog? Vermoedelike slagoffer-identifikasie. Dit...
Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan
Wyn bied veel meer as wat met ’n enkele oogopslag waargeneem kan word. Dié was maar een van vele insiggewende menings van 'n groep leerders wat verlede maand as gaste van die Universiteit Stellenbosch en die Elsenburgse Landbou...
Covid-19 vergroot risiko vir komplikasies en sterfte vir swanger vrou in Afrika suid van die Sahara
Swanger vroue in Afrika suid van die Sahara wat met Covid-19 in die hospitaal opgeneem word, sterf teen ʼn veel hoër koers as swanger vroue sonder Covid-19 en Covid-19-pasiënte wat nie swanger is nie. Dit is volgens die uitslae van ʼn...
Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is terug!
Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is weer terug op die verhoog en vind van 1 tot 10 Julie in die Konservatorium, Universiteit Stellenbosch plaas. Kaartjies vir die aandkonserte is nou by Webtickets te koop en besoekers word...
CISU Offers South African Students a taste of the traditional Chinese "Dragon Boat Festival"
We regret that the CISU was not able to supply an Afrikaans translation.
Afrika-Christene moet ligloop vir ‘kaping’
Waarom is party Afrika-Christenleiers en hulle volgelinge lojaal teenoor oënskynlik moreel korrupte en sosiaal problematiese Amerikaanse politici en hulle politieke agendas? Dít is die kwessie wat prof Dion Forster van die Departement...