Assesserings
Hierdie kantore is verantwoordelik vir die koördinering van die eksamens van alle residensiële US-studente op Stellenboschkampus.
Ander kampusse
Inligting oor eksamens vir residensiële US-studente op Tygerbergkampus
Inligting oor eksamens vir residensiële US-studente op Bellvilleparkkampus

Me Ruby Frans
Senior Bestuurder: Assesseringsadministrasie, Akademiese Rekords en Gradeplegtighede
021 808 9132
