Skip to main content

Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekoms

Met die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op bewustheid van sosiale impak in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat 'n...

FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatus

Die langtermyn-oorlewing van mense hang af van die gesondheid van die planeet, en alle instellings – insluitend opleidingskole vir gesondheidswerkers – speel 'n...

Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsit

Internasionale Nelson Mandela-dag word jaarliks op 18 Julie gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Nico Koopman en Chris Jones dat ons Madiba kan...

Rudolph help ander om sukses te behaal

Rudolph du Toit, stigter en besturende direkteur van die werwingsmaatskappy, ARVO, was eens op 'n tyd ʼn aspirant gholfspeler, maar deesdae vind hy sy waarde...

ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns

Liesl Fichardt is nie net 'n top belastingprokureur nie, maar ook 'n voorstander van die kunste. Sy het haarself as 'n leier in die regswêreld gevestig, maar...

RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer

As daar een ding is wat Suid-Afrika se nuwe regering van nasionale eenheid moet prioritiseer, is dit huishoudings met kinders aan die hoof. Kinders uit hierdie...

IAML 2024 Kongres: 'n Historiese gebeurtenis in Stellenbosch

The International Association of Music Libraries, Archives and Documentation Centres (IAML) is 'n wêreldwye organisasie wat toegewyd is aan die bevordering van...

‘Waar op dees aarde?’ Die SGA het die antwoord

Om ʼn panoramiese uitsig oor die wêreld te hê en daardie perspektief te gebruik om talle wetenskaplike velde en kommersiële bedrywe te bevorder is die wese van...

CISU-deelnemers skitter in Suid-Afrikaanse Chinese Bridge-eindronde

​In vanjaar se aflewering van die Chinese Bridge-wedstryd vir universiteitstudente en skoolleerders van oor die hele Suid-Afrika het deelnemers van die...

Erasmus+-mobiliteitsprogram grensverskuiwend vir US-personeellid

​Sy deelname aan die onlangse Erasmus+-personeelmobiliteitsprogram* in Turkye het nie net sy beroepsontwikkeling 'n hupstoot gegee nie, maar hom ook met 'n...
Subscribe to