Met die bekendstelling van Selfhelp.sun.ac.za, ʼn omvattende webtoepassing wat ontwerp is om toegang tot noodsaaklike hulpbronne en voorligting te vereenvoudig...
Christine Groenewald , die Universiteit Stellenbosch (US) se Omgewingsvolhoubaarheidskoördineerder, is ʼn kampvegter vir groener kampuspraktyke. Haar dinamiese...
U word genooi na die veerde OLA (Onderrig-Leer-Assessering) Auxin seminaar van 2024, aangebied deur die Sentrum van Onderrig en Leer: Spreker: Dr. Ruenda...
'n Betekenisvolle vergadering het verlede week by die Universiteit Stellenbosch (US) plaasgevind toe verteenwoordigers van vyf Suid-Afrikaanse politieke partye...
Meggan Ceylon speel 'n sleutelrol in die reël van konferensies en prestigeryke geleenthede by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Sy...
In onlangse jare het sosialemedia-platforms navorsers se toegang tot hul toepassingsprogrammeringskoppelvlakke (API's) beperk. Hierdie API's stel navorsers in...
Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD) Internasionale Museumdag word jaarliks op 18 Mei gevier. Vanjaar se tema is...
Die belangrikheid van die strewe na uitnemendheid in alle aspekte van die navorsingsproses val vandeesweek onder die soeklig by die Universiteit Stellenbosch...
Internasionale Dag vir Verpleegkundiges is Sondag 12 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg-...