Skip to main content

‘Ek wil verander wat gebeur,’ sê legendariese navorser

Geen Afrikaanse weergawe van dié artikel bestaan.

Die US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke vier vyf baanbrekerjare

Vyf baanbrekersjare van kunsmatige intelligensie, genoom-observasie en masjienleer, sowel as 'n Italiaanse ridderskap en erkenning – nie een keer nie, maar twee...

Insiggewende JICA-lesing werp lig op Japan se massamedia-evolusie

ʼn Fassinerende perspektief op die medialandskap is by ʼn onlangse lesing by die Universiteit Stellenbosch (US) deur ʼn Japannese mediakenner geskets. Die derde...

Sosiale Impak: Loopbaanvoorligtingsprojek verander jong lewens

​Met die Universiteit Stellenbosch (US) wat gedurende Julie op bewustheid van sosiale impak fokus, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne...

Hawelose mense se besittings bly eiendom, ongeag die ekonomiese waarde daarvan

​Die Stad Kaapstad se Verordening op Onregmatige Besetting, wat voorsiening maak vir die beslaglegging op hawelose mense se persoonlike besittings, moet hervorm...

Waarom moet ons oor insekte omgee?

​Wêreldnatuurbewaringsdag is op Sondag 28 Julie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Michael Samways van die Departement...

EBW-dekaan groet na ses jaar

Na ses jaar as dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), het prof Ingrid Woolard ’n nuwe pos as uitvoerende dekaan van die Bestuurskool...

Engels-taalprogram by US baat studente én Suid-Suid-betrekkinge

Om 'n nuwe taal aan te leer is baie soos om 'n verafgeleë land te besoek: Elke woord ontsluit 'n wêreld van nuwe moontlikhede, en elke sin bou brûe na 'n nuwe...

Studente van US gekies vir gesogte Africa United Youth Orchestra-uitvoering by Carnegie Hall

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek is trots om aan te kondig dat ses van sy talentvolle studente gekies is om by die Africa United Youth...

Nuwe isotoophidrologietegniek onthul geheime van riviervloei

​Wetenskaplikes het met behulp van isotoophidrologietegnieke 'n baanbrekersmetode ontwikkel om te bepaal hoe verskillende waterbronne tot riviervloeidinamika...
Subscribe to