Skip to main content

Sosiale Impak eend-resies om 'n verskil te maak

​'n Plastiek eend-resies ter ondersteuning van twee betekenisvolle sake word deur die Sosiale Impakkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde gereël. Die hele kampus...

NNS-toekennings vereer vier A-gegradeerde navorsers van die Universiteit Stellenbosch

​Die Universiteit Stellenbosch (US) vier weer eens sy vooraanstaande navorsers wat by die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS)-toekennings vereer is...

Dr Ruenda Loots bemagtig studente met ervaringsgerigte onderrig

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Alkoholverbod verbind met minder brande – US-studie

​Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat daar 'n sterk korrelasie is tussen alkoholgebruik en brandvoorvalle. Die studie, wat in die...

2025-kohort Matiepreneurs in pylvak vir streeksronde in EOHO-intervarsity

Sewe studente-entrepreneurs aan die Universiteit Stellenbosch (US) het tot die streeksronde van Entrepreneurskapsontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se...

Vrouedag belig belangrike uitdagings

​Gedwonge huwelike, seksuele korrupsie en polisistiese ovariële ​sindroom. Dit is van die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het...

PhD-student ontvang prestigeryke studiebeurs vir navorsing oor elektriese minibustaxi’s

Mienke Knipe, 'n doktorale student in vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die gesaghebbende Lee Schipper-gedenkstudiebeurs vir...

Die dryf van verandering in wetenskap en samelewing

Volgende in die FGGW Vrouemaand-reeks, fokus ons op Maambele Khosa. Op slegs 29-jarige ouderdom is sy die toonbeeld van doelgerigte leierskap oor verskeie...

Prof Ruojuan Zheng: Skep Toegang, Kweek Selfvertroue

Vir professor Ruojuan Zheng, mededirekteur van die Konfusiaanse Instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU), is toegang nie ’n passiewe konsep nie. Dit is...

Prof Simone Titus-Dawson lei met grensverskuiwende digitale insigte

​ Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Subscribe to