Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Studievaardigheid-sessies ter onder-steuning van studente

Studievaardigheid-sessies ter onder-steuning van studente

Opvoedkundige sielkundige Liezl Klopper van die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) het onlangs vier ondersteuningsessies by die Fakulteit...

Lees verder
Herlewing van uitgestorwe spesies onder soeklig in Stellenbosch Forum-lesing

Herlewing van uitgestorwe spesies onder soeklig in Stellenbosch Forum-lesing

Wat is die punt daarvan om uitgestorwe spesies soos die kwagga te laat herleef?

Dit was een van die vrae wat prof Sandra Swart van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Sakeleiers inspireer OPTIMUS-studente van 2022

Sakeleiers inspireer OPTIMUS-studente van 2022

OPTIMUS-studente het baat gevind by die raad en ondervinding van vooraanstaande sakeleiers gedurende 'n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese...

Lees verder
Wêreldonderwyserdag: Onderwysers lewer betekenisvolle bydrae tot die samelewing

Wêreldonderwyserdag: Onderwysers lewer betekenisvolle bydrae tot die samelewing

​Op Woensdag (5 Oktober) vier ons Wêreldonderwyserdag. In meningsartikels vir die media skryf opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch dat onderwysers...

Lees verder
Prof Peter van der Meer deel sy siening oor die entrepreneuriese manier tydens 'n onlangse besoek

Prof Peter van der Meer deel sy siening oor die entrepreneuriese manier tydens 'n onlangse besoek

Die Strategie en Innovasie-fokusarea in die Departement Ondernemingsbestuur het die eer gehad om Prof Peter O van der Meer vanaf 15 tot 23 September 2022 te...

Lees verder
SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg

SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg

​Suid-Afrikaanse plantkundige Brian du Preez (29) het 'n pragtige nuwe spesie van die Iridaceae-familie teen die hange van die Langeberg van die Wes-Kaap, Suid...

Lees verder