Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie

Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie

Suid-Afrika was stadig om van tegnologie gebruik te maak om met mediese sorg te help – tot nadeel van die pasiënt.

Dit is volgens dr Nadiya Ahmed, ʼn algemene...

Lees verder
FGGW beplan nuwe voorkoms vir kliniese gebou se granietrots

FGGW beplan nuwe voorkoms vir kliniese gebou se granietrots

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n Erfenisdag-interaktiewe sessie aangebied met die...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch verleng sluitingsdatum vir befondsingsaansoeke tot 30 November 2022

Universiteit Stellenbosch verleng sluitingsdatum vir befondsingsaansoeke tot 30 November 2022

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het die sluitingsdatum vir 2023 Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap

Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap

Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die...

Lees verder
Nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur vir die WAT

Nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur vir die WAT

​Dr Phillip Louw is met ingang 1 Januarie 2023 aangestel as die nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)...

Lees verder