Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word

EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word

​Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Stan du Plessis, 'n voormalige...

Lees verder
Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika

Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika

​Nobel in Afrika is 'n inisiatief van Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en word...

Lees verder
Dankie!

Dankie!

"Ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap het weereens gewys dat ons 'n wêreldwye Matie-gemeenskap is wat omgee, en almal is bereid om daardie ekstra myl vir...

Lees verder
Gesondheidsministerie loof prof Tulio de Oliveira

Gesondheidsministerie loof prof Tulio de Oliveira

​Die Suid-Afrikaanse ministerie van gesondheid het een van die Universiteit Stellenbosch se wêreldbekende bioinformatika-wetenskaplikes, prof Tulio de Oliveira...

Lees verder
Studente van Ingenieurswese, Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe, en Gesondheids-wetenskappe skitter by US se FameLab-uitdunronde

Studente van Ingenieurswese, Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe, en Gesondheids-wetenskappe skitter by US se FameLab-uitdunronde

Taskeen Ebrahim, 'n doktorale student in elektroniese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is as wenner van die US-uitdunrondte van die 2023*...

Lees verder
Volhoubare voedselstelsels kan help teen hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid

Volhoubare voedselstelsels kan help teen hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid

Wêreldvoedseldag is op Sondag 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat dit belangrik is om...

Lees verder