Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Nuus oor SR-memo en onlangse voorvalle by die US

Nuus oor SR-memo en onlangse voorvalle by die US

​Nuus oor SR-memo en onlangse voorvalle by die US

Die Universiteit Stellenbosch (US) volg 'n benadering van geen verdraagsaamheid teenoor rassisme...

Lees verder
Slim Boerderysentrum aan die Universiteit Stellenbosch open

Slim Boerderysentrum aan die Universiteit Stellenbosch open

Die nuwe HortoDemosentrum wat vandeesweek op die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen-proefplaas geopen is, verleen 'n heel nuwe dimensie aan die...

Lees verder
Prof Anita Bosch help bevorder groter insluiting van vroue in die werkplek

Prof Anita Bosch help bevorder groter insluiting van vroue in die werkplek

Prof Anita Bosch van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs haar professorale intreerede gelewer met die...

Lees verder
Ons moet die weg na die hoogste sport vir vroue-afrigters baan

Ons moet die weg na die hoogste sport vir vroue-afrigters baan

​Meer moet gedoen word om te verseker vroulike sportafrigters in Afrika bereik die elite-vlak van afrigting. Só meen dr Nana Adom-Aboagye van Maties Sport in ʼn...

Lees verder
Nobel-simposiumaktiwiteite kom na Afrika

Nobel-simposiumaktiwiteite kom na Afrika

Vir die eerste keer in die geskiedenis sal die Nobel-simposiums buite Swede gehou word – en dit sal in Stellenbosch georganiseer word as as ʼn vennootskap...

Lees verder
US nou nóg hoër op vakranglys

US nou nóg hoër op vakranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) word nou wêreldwyd selfs hoër aangeslaan op die vakgebiede Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid sowel as...

Lees verder