Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
FGGW gee erkenning aan personeel se leer en onderrig prestasies

FGGW gee erkenning aan personeel se leer en onderrig prestasies

​Die prestasie van personeellede op die gebied van leer, onderrig en evaluering is onlangs gevier by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en...

Lees verder
Volhoubaarheid-studente illustreer sosiale entrepreneurskap

Volhoubaarheid-studente illustreer sosiale entrepreneurskap

​Studente van die Diploma in Volhoubare Ontwikkeling het onlangs twee suksesvolle geleenthede aangebied wat daarop gemik was om hul entrepreneurs- en kreatiewe...

Lees verder
MGD se nalatenskap van bykans ses dekades sal deur die US voortleef

MGD se nalatenskap van bykans ses dekades sal deur die US voortleef

Maties Gemeenskapdiens (MGD) is ná intensiewe oorlegpleging oor ʼn tydperk van twee jaar uiteindelik by die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir...

Lees verder
Gesondheidsorgwerkers in Afrika sukkel om versorgingspunt-ultraklank te gebruik

Gesondheidsorgwerkers in Afrika sukkel om versorgingspunt-ultraklank te gebruik

Die gebruik van versorgingspunt-ultraklank by die siekebed of in noodgevalle (ePOCUS) maak dit moontlik om pasiënte wat met ernstige siektes by...

Lees verder
Gemeenskapsgebaseerde risiko-assesseringsopleiding in Polokwane

Gemeenskapsgebaseerde risiko-assesseringsopleiding in Polokwane

Santam het onlangs die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe genader om rampbestuur- en...

Lees verder
Opvoedkunde Fakulteit Webinaar oor Onderrig en Leer: 13 Oktober 2022

Opvoedkunde Fakulteit Webinaar oor Onderrig en Leer: 13 Oktober 2022

​Die Vise-Dekaan (Onderrig en Leer) van die Opvoedkunde Fakulteit, Professor Michael le Cordeur, het onlangs 'n meningstuk gepubliseer in The Daily Maverick...

Lees verder