Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Aansoeke vir die Werkstudieprogram 2023 is oop!

Aansoeke vir die Werkstudieprogram 2023 is oop!

Aansoeke vir die Werkstudieprogram 2023 is oop! Aansoekers moet senior studente wees (geen eerstejaars). Die Werkstudieprogram gee finansiële behoeftige...

Lees verder
Verskeie uitsonderlike individue ontvang US-eredoktorsgrade

Verskeie uitsonderlike individue ontvang US-eredoktorsgrade

Die jongste kohort wat met eredoktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer sal word, het almal 'n positiewe impak op hulle onderskeie gebiede...

Lees verder
Prof Adriaan van Niekerk help om oesopbrengste te verbeter en land- en waterhulpbronne volhoubaar te bestuur

Prof Adriaan van Niekerk help om oesopbrengste te verbeter en land- en waterhulpbronne volhoubaar te bestuur

Prof Adriaan van Niekerk, Direkteur van die Sentrum vir Geografiese Analise en 'n professor in geografie en omgewingstudies aan die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Die herverbeelding van assessering vir ʼn transformerende studente-ervaring by die 2022 US AvOL-konferensie

Die herverbeelding van assessering vir ʼn transformerende studente-ervaring by die 2022 US AvOL-konferensie

​Vanjaar was die vyftiende aanbieding van die Universiteit Stellenbosch (US) se Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-). Die tema vir vanjaar se...

Lees verder
Dr Dr Munya Saruchera van US dien in internasionale komitee

Dr Dr Munya Saruchera van US dien in internasionale komitee

Die Vereniging vir VIGS in Afrika (SAA), organiseerder van die internasionale konferensie oor VIGS en seksueel-oordraagbare infeksies in Afrika (ICASA), het dr...

Lees verder