Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Prof Guy Midgley: Profiel van 'n klimaatskampvegter

Prof Guy Midgley: Profiel van 'n klimaatskampvegter

Prof Guy Midgley het in September 2022 'n Eco-Logic-toekenning ontvang – die jongste in 'n hele rits eerbewyse wat al aan dié hoof van die Universiteit...

Lees verder
SBGS-navorsing lig WGO-riglyne oor soutinname in

SBGS-navorsing lig WGO-riglyne oor soutinname in

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) het onlangs 'n Cochrane stelselmatige oorsig gedoen om...

Lees verder
Eredoktorsgraad in Handel vir SG van die ​Afrika-navorsings-universiteitsalliansie

Eredoktorsgraad in Handel vir SG van die ​Afrika-navorsings-universiteitsalliansie

Die Fakulteit is verheug dat prof Ernest Aryeetey, die stigtersekretaris-generaal van die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie, een van die uitgelese...

Lees verder
Universiteite in gesprek oor transformasie

Universiteite in gesprek oor transformasie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n transformasiewerksessie tussen universiteite in samewerking met die Transformasiebestuurdersforum (TBF), 'n...

Lees verder
Krotoa-toneelstuk en -deelnameproses

Krotoa-toneelstuk en -deelnameproses

​Die opvoering van prof Sylvia Vollenhoven se toneelstuk Krotoa: Eva van die Kaap by vanjaar se Toyota US Woordfees het aansluiting gevind by die Universiteit...

Lees verder
Nasionale Kinderdag: Meer moet gedoen word om kinders se welsyn, regte te bevorder

Nasionale Kinderdag: Meer moet gedoen word om kinders se welsyn, regte te bevorder

Nasionale Kinderdag is op Saterdag 5 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer moet doen...

Lees verder