Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Geld moet meer doeltreffend aangewend word om indringerplante in SA te beheer

Geld moet meer doeltreffend aangewend word om indringerplante in SA te beheer

Die Suid-Afrikaanse regering het tussen 1998 en 2020 R7,1 miljard (aangepas tot 2020-vlakke) spandeer om die verspreiding van indringerplante teen te werk...

Lees verder
Werk van leerstoel in Plantgesondheid gaan voort

Werk van leerstoel in Plantgesondheid gaan voort

​Die voortreflike werk wat reeds deur die leerstoel in Plantgesondheid in die Departement Agronomie van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen is, sal...

Lees verder
SUNLearn 2023 Module Oorrol

SUNLearn 2023 Module Oorrol

Beste SUNLearn fasiliteerders (25-11-2022)

Inhoud van alle geregistreerde modules is nou oorgedra na hul dienooreenkomstige 2023 module spasies en alle...

Lees verder
Globale klimaatsverandering-ambassadeurs van US by COP27

Globale klimaatsverandering-ambassadeurs van US by COP27

Temperature het sedert die pre-industriële tydperk met 1,1 °C gestyg en daar is nou onteenseglike bewyse dat dit deur mense veroorsaak word. Terwyl die...

Lees verder
Kurrikula moet reageer op die gemeenskap se behoeftes

Kurrikula moet reageer op die gemeenskap se behoeftes

Moet onderwysers wat toekomstige gesondheidsorg beroepslui oplei slegs op die biomediese vereistes van die beroep fokus, of moet hulle ook eienskappe van...

Lees verder
15 jaar van die bevordering van Chinese taal en kultuur gevier

15 jaar van die bevordering van Chinese taal en kultuur gevier

​Die Confucius-instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) het onlangs hulle 15de bestaansjaar gevier. ​

Die Instituut is ʼn openbare instelling sonder...

Lees verder