Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Ouers vermoor soms hul kinders om wraak te neem

Ouers vermoor soms hul kinders om wraak te neem

Dit is altyd tragies wanneer ouers hul eie kinders vermoor met die doel om hul huweliks- of lewensmaat seer te maak. Hoewel daar baie redes vir sulke...

Lees verder
Fakulteit vier toppresteerders

Fakulteit vier toppresteerders

Die CGW Schumann-medaljewenner van 2021, Lauren Tsafandakis, het onlangs haar prestasie met 'n middagete saam met fakulteitsbestuur en gesinslede by die...
Lees verder
Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af

Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af

Prof Johann de Villiers, 'n voormalige dekaan en staatmaker van die Departement Ondernemingsbestuur, tree aan die einde van die jaar af. Dit bring 'n einde aan...

Lees verder
Konferensie pak transformasie in hoër onderwys

Konferensie pak transformasie in hoër onderwys

Transformasie in hoër onderwys is nie net ʼn nasionale agenda nie, maar is noodsaaklik vir die verwesenliking van ʼn nierassige samelewing. Suid-Afrika, soos...

Lees verder
De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

​In nóg 'n historiese prestasie vir die Universiteit Stellenbosch (US) is nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die instelling – prof Tulio de...

Lees verder
SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

Afrikaanse vertaling volg binnekort

The Stellenbosch University Water Institute (SUWI) is working with small farmers in Lynedoch to co-create technologies that...

Lees verder