Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A Photo of Randall Adams
Image by: Stefan Els

Impak

ʼn Dag in die Lewe... Randall Adams

Wat behels jou rol by die US? My rol as Senior Koördineerder: Afvaardigings- en Diplomatieke Korps-skakeling by US Internasionaal gaan oor mense, verhoudings en...
Lees verder
Ses kernwaarhede wat COP27 opgelewer het

Ses kernwaarhede wat COP27 opgelewer het

Professor Guy Midgley (waarnemende direkteur), Kerry-Anne Grey (koördineerder: wetenskaplike navorsing) en Kay Murray en Yenziwe Mbuysia ...

Lees verder
US-Taalbeleid bly onveranderd in ooreenstemming met goeie oorsigbestuur en bestuurspraktyk en nie as gevolg van politieke druk

US-Taalbeleid bly onveranderd in ooreenstemming met goeie oorsigbestuur en bestuurspraktyk en nie as gevolg van politieke druk

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die verslag van die onafhanklike Khampepe-kommissie van ondersoek na beweerde rassisme by die Universiteit van...

Lees verder
Personeel en studente deel geleefde ervarings by US Transformasie-indaba 2022

Personeel en studente deel geleefde ervarings by US Transformasie-indaba 2022

​“Restitusie verby retoriek" (Restitution beyond rhetoric) was die tema van vanjaar se Transformasie‑indaba wat die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Lees verder
Living with little Monsters amptelik bekend gestel

Living with little Monsters amptelik bekend gestel

Personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs byeengekom om die amptelike bekendstelling van die boek​ Living with little Monsters te vier...

Lees verder
Verpleegkunde brei nagraadse program aanbieding uit

Verpleegkunde brei nagraadse program aanbieding uit

Vyf nuut ontwikkelde nagraadse programme vir spesialisopleiding in verpleegkunde is vanjaar vir die eerste keer aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Ons moet nie anderpad kyk wanneer geslagsgebaseerde geweld gepleeg word nie

Ons moet nie anderpad kyk wanneer geslagsgebaseerde geweld gepleeg word nie

Die jaarlikse veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders vind vanaf 25 November tot 10 Desemeber plaas. In ʼn meningsartikel vir New...

Lees verder