Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
Desember-gradeplegtighede

Desember-gradeplegtighede

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal by sy Desember-gradeweek, wat van 5–9 Desember duur, 5 505 kwalifikasies verleen. Gradeweek is 'n hoogtepunt op die...

Lees verder
Die oorsprong van Omicron

Die oorsprong van Omicron

​Die Omicron-variant van SARS-CoV-2 is ʼn jaar gelede die eerste keer in Suid-Afrika en Botswana beskryf, het vinnig oor die wêreld heen versprei en dryf vandag...

Lees verder
Covid-19 het SA se MIV-teikens gestrem, maar ook geleenthede vir innovasie gebring

Covid-19 het SA se MIV-teikens gestrem, maar ook geleenthede vir innovasie gebring

Wêreldvigsdag word op 1 Desember herdenk. In 'n meningsartikel vir News24 skrfy dr Munya Saruchera van die Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur dat ons die lesse...

Lees verder
US Onderrigtoekennings 2022

US Onderrigtoekennings 2022

​Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings erken en beloon voortreflike onderrig aan die Universiteit. Die toekennings word in drie...

Lees verder
FGGW navorser-dokter gekies vir gesogte globale leierskap-program

FGGW navorser-dokter gekies vir gesogte globale leierskap-program

Dr Elouise Kroon was een van slegs 21 “Jong Dokter-leiers" ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan vanjaar se leierskapontwikkelingsprogram van die...

Lees verder
Ses kernwaarhede wat COP27 opgelewer het

Ses kernwaarhede wat COP27 opgelewer het

Professor Guy Midgley (waarnemende direkteur), Kerry-Anne Grey (koördineerder: wetenskaplike navorsing) en Kay Murray en Yenziwe Mbuysia ...

Lees verder