Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
Kapasiteitsbou vir die monitering van plaagdoderbesoedeling in Wes-Kaapse riviere

Kapasiteitsbou vir die monitering van plaagdoderbesoedeling in Wes-Kaapse riviere

​Geo-omgewingswetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met die Swiss Federal Institute of Aquatic Research (Eawag) in Switserland om...

Lees verder
Prof Ilse Feinauer ontvang Kanselierstoekenning vir navorsing

Prof Ilse Feinauer ontvang Kanselierstoekenning vir navorsing

​Prof Ilse Feinauer van die Departement Afrikaans en Nederlands het Maandag 5 Desember 2022 'n Kanselierstoekenning vir volgehoue uitnemendheid in navorsing...

Lees verder
Portraits from the Pandemic – “Ons doen almal ons beste”

Portraits from the Pandemic – “Ons doen almal ons beste”

Hierdie boek stel jou bekend aan 'n verskeidenheid karakters - van ouwêreldse dieresiele wat tee van regoor die wêreld versamel, tot 'n uitgebrande prokureur...

Lees verder
Student in maatskaplike werk ontvang PhD op sy 30ste verjaardag

Student in maatskaplike werk ontvang PhD op sy 30ste verjaardag

Maandag 5 Desember 2022 was 'n groot dag vir dr Hillary Chibaya. Hy het nie net die verhoog oorgesteek om sy doktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US...

Lees verder
US verleen eregraad aan voorste geestesgesondheidskenner

US verleen eregraad aan voorste geestesgesondheidskenner

Prof Vikram Patel, 'n vooraanstaande geestesgesondheidskenner van internasionale aansien, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch (US) by sy...

Lees verder
US vereer bekroonde joernalis

US vereer bekroonde joernalis

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eregraad aan die bekroonde joernalis, skrywer en aktivis, Zubeida Jaffer, by sy Desembergradeplegtigheid toegeken...

Lees verder