Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
Wiskundige Statistiek-honneursgraduatus met gesogte Kanseliersmedalje vereer

Wiskundige Statistiek-honneursgraduatus met gesogte Kanseliersmedalje vereer

Jean Durand, 'n Wiskundige Statistiek-graduatus met Datawetenskap as fokus, is die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje van die Universiteit...

Lees verder
Dieetkunde-graduatus se eie ervaring sal ander help

Dieetkunde-graduatus se eie ervaring sal ander help

Sowat 13 jaar gelede was Mikyle Rodrigues ’n angsbevange tienjarige wat pas met tipe 1-diabetes gediagnoseer en in die hospitaal opgeneem is met...

Lees verder
Dr Lachman fokus op kinders se geestesgesondheid

Dr Lachman fokus op kinders se geestesgesondheid

​Toe dr Anusha Lachman, hoof van die Kliniese Eenheid Kinderpsigiatrie by die Tygerberg-hospitaal, op 6 Desember haar PhD in Psigiatrie ontvang het, het sy...

Lees verder
Alex Muthua wil gesigsherkenningstegnologie help verbeter

Alex Muthua wil gesigsherkenningstegnologie help verbeter

Gesigsherkenningstegnologie word op baie verskillende gebiede gebruik – van lughawens, kleinhandelaars, gesondheidsorg, wetstoepassing en bemarking tot banke –...

Lees verder
Duitse vise-kanselier ‘hoogs beïndruk’ met US se navorsing, fasiliteite

Duitse vise-kanselier ‘hoogs beïndruk’ met US se navorsing, fasiliteite

ʼn Hoëvlak afvaardiging van Duitsland, wat όόk die Duitse vise-kanselier ingesluit het, het onlangs met top-wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US...

Lees verder
US verstewig verhoudings met vooraanstaande Europese universiteite

US verstewig verhoudings met vooraanstaande Europese universiteite

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in November besoekende lede van Die Gilde van Europese Navorsingsintensiewe Universiteite op die Stellenbosch-kampus...

Lees verder