Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
Vier susters gradueer in een week

Vier susters gradueer in een week

Gradeplegtigheid 2022 aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in die geskiedenis van die De Lange-gesin van die Paarl opgeskryf staan as die jaar waarin ʼn...

Lees verder
PhD-studie kan help om plastiek-voetspoor, vermorsing van granaatbedryf te te verminder

PhD-studie kan help om plastiek-voetspoor, vermorsing van granaatbedryf te te verminder

​'n Idee wat kan help om die granaat-bedryf se plastiek-voetspoor te verklein en voedsel-verlies in sy waardeketting te verminder: dit is wat 'n nuut...

Lees verder
Vasberadenheid en uithouvermoë help Dowe onderwyser sy droom bewaarheid

Vasberadenheid en uithouvermoë help Dowe onderwyser sy droom bewaarheid

Tien jaar nadat hy gematrikuleer het, is Imran Bodalaji se droom verwesenlik om 'n onderwyser te word toe hy die verhoog oorgesteek het om sy BEd-graad te...

Lees verder
US-eregraad vir Ghanese kolos in hoër onderwys

US-eregraad vir Ghanese kolos in hoër onderwys

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan een van Afrika se kolosse in die hoër onderwys, prof Ernest Aryeetey, by      sy...

Lees verder
Dr Zweig se lang pad na sukses

Dr Zweig se lang pad na sukses

Toe Patricia Zweig, beter bekend as Trish, op 36-jarige ouderdom begin studeer het, het sy nooit gedroom dat sy op die ouderdom van 62 met ʼn Philosophiae...

Lees verder