Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
Die Universiteit van Warwick besoek Stellenbosch Universiteit

Die Universiteit van Warwick besoek Stellenbosch Universiteit

​Op 31 Oktober 2022 het Stellenbosch Universiteit (SU) ʼn afvaardiging ontvang die Universiteit van Warwick (UW). Die afvaardiging was gelei deur Prof Mike...

Lees verder
Die Universiteit van Groningen besoek Stellenbosch Universiteit

Die Universiteit van Groningen besoek Stellenbosch Universiteit

​Die Universiteit van Groningen (UG) het Stellenbosch Universiteit (SU) geïndentifiseer as ‘n strategiese vennoot, en Stellenbosch Universiteit het die...

Lees verder
Studie wil sorg vir TB-pasiënte help verbeter

Studie wil sorg vir TB-pasiënte help verbeter

ʼn Eenvoudige en kostedoeltreffende vroeë pasiëntinteraksieproses kan help verseker dat Suid-Afrikaners wat in hospitale met TB gediagnoseer word, voortgesette...

Lees verder
Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk

Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk

​Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie...

Lees verder
Sielkunde student oorkom angs en behaal Meestersgraad

Sielkunde student oorkom angs en behaal Meestersgraad

​Toe Michaela Chloë Moodley op Maandag, 5 Desember gegradueer het, was dit die hoogtepunt van agt jaar van harde werk waartydens sy talle moeilike uitdagings...

Lees verder
Small Things Fonds-stigter, Dr. Rhoda Malgas, ontvang PhD vir studie oor inheemse teebedryf

Small Things Fonds-stigter, Dr. Rhoda Malgas, ontvang PhD vir studie oor inheemse teebedryf

​​Dr Rhoda Malgas, ‘n dosent in bewaringsekologie in die Fakulteit AgriWetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US), en stigter van die student...

Lees verder