Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
US betreur heengaan van prof Christo Viljoen

US betreur heengaan van prof Christo Viljoen

Die Universiteit Stellenbosch (US) is hartseer om te verneem van die afsterwe vanoggend (13 Januarie 2023) van prof Christo Viljoen, 'n gewaardeerde lid van...

Lees verder
Studie vind meer uit oor knopmyte in wingerde

Studie vind meer uit oor knopmyte in wingerde

​​​Wanneer Suid-Afrikaanse wingerdkundiges hul pesbestuursprogramme beplan, neem hulle tipies aan dat verskillende soorte mikroskopiese myte elkeen onafhanklik...

Lees verder
Harvard se gesogte Instituut vir Globale Reg en Beleid en die US wil volgende generasie navorsers inspireer

Harvard se gesogte Instituut vir Globale Reg en Beleid en die US wil volgende generasie navorsers inspireer

In wat beskryf kan word as 'n reuse pluimpie vir die Universiteit Stellenbosch (US) se vinnig groeiende internasionale samewerkingsinisiatiewe, is die US se...

Lees verder
TB is alweer die dodelikste siekte in Afrika – wat het skeef geloop

TB is alweer die dodelikste siekte in Afrika – wat het skeef geloop

Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.

Lees verder
Sitrus: Meer fokus op windlanings nodig

Sitrus: Meer fokus op windlanings nodig

​In die laaste helfte van die jaar kan die Wes-Kaap se suidoostelike winde baie skade aanrig aan jong mandaryn-vrugte, omdat dit saamval met die eerste 12 weke...

Lees verder
Fakulteit Natuurwetenskappe loods netwerk vir wiskunde- en wetenskapsonderwysers

Fakulteit Natuurwetenskappe loods netwerk vir wiskunde- en wetenskapsonderwysers

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe het op 25 Augustus 2022 'n Wiskunde- en Wetenskapsonderwysersnetwerk (MSTN) geloods om die gaping tussen sekondêre en tersiêre...

Lees verder