Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Amohetsoe Shale is CEO of NAVU
Image by: Stefan Els

Persverklaring

US-student neem prostetiese innovasie uit Afrika na die wêreldverhoog

Sy is net 23, maar Amohetsoe Shale, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) en stigter van NAVU Mobility, kom eersdaags voor die grootste...
Lees verder
Opvoedkundige sielkunde studente aangemoedig om die samelewing te dien

Opvoedkundige sielkunde studente aangemoedig om die samelewing te dien

Na 'n baie mededingende keuringsproses met byna 200 aansoeke, is twaalf studente vir die MEd Opvoedkundige Sielkunde-program by Fakulteit Opvoedkunde gekeur...

Lees verder
Die Departement Bos- en Houtwetenskap het drie PhD-studente in Desember 2022 gegradueer.

Die Departement Bos- en Houtwetenskap het drie PhD-studente in Desember 2022 gegradueer.

​Sadiq Mohammed, Charles Mulenga en Russel Morkel (nie op die foto nie) het hul PhD-studies suksesvol voltooi, ten spyte van die onderbreking wat deur Covid-19...

Lees verder
US verwelkom 'n 100 regsgeleerdes vir Global Scholars Academy

US verwelkom 'n 100 regsgeleerdes vir Global Scholars Academy

Die Global Scholars Academy (GSA) is 'n jaarlikse internasionale geleentheid van die Harvard Law School se Instituut vir Globale Reg en Beleid (IGLP) om jong...

Lees verder
Regter Nambitha Dambuza vra vir 'n hersiening van Suid-Afrika se verpligte minimum vonnisoplegging

Regter Nambitha Dambuza vra vir 'n hersiening van Suid-Afrika se verpligte minimum vonnisoplegging

​Suid-Afrika se vonniswetgewing was nie suksesvol in sy doelwit om die misdaadsyfer in die land te verminder nie; in plaas daarvan het die misdaadsyfer...

Lees verder
US-wetenskaplikes eerste om nuwe ‘kraken’ Covid-variant in SA op te spoor

US-wetenskaplikes eerste om nuwe ‘kraken’ Covid-variant in SA op te spoor

In die geskiedenis van Covid-19 sal prof Tulio de Oliveira en sy span by die Universiteit Stellenbosch saam met die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid...

Lees verder
US betreur heengaan van prof Christo Viljoen

US betreur heengaan van prof Christo Viljoen

Die Universiteit Stellenbosch (US) is hartseer om te verneem van die afsterwe vanoggend (13 Januarie 2023) van prof Christo Viljoen, 'n gewaardeerde lid van...

Lees verder