Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Welkom aan ons nuwe 1ste jaar Bos- en Houtprodukwetenskapstudente -2023!

Welkom aan ons nuwe 1ste jaar Bos- en Houtprodukwetenskapstudente -2023!

​Welkom aan ons nuwe 1ste jaar Bos- en Houtprodukwetenskapstudente -2023!

Lees verder
Wêreldkankerdag: Soeklig val op servikale kanker, pasiëntnavigators

Wêreldkankerdag: Soeklig val op servikale kanker, pasiëntnavigators

Wêreldkankerdag is op 4 Februarie herdenk. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus op die uitdagings rondom die...

Lees verder
Welkom Maties-klas van 2023

Welkom Maties-klas van 2023

​Coetzenburg se Danie Craven-stadion was Donderdag 2 Februarie 2023 met 'n vreugdevolle gegons gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Lees verder
Afrika-wetenskaplikes help skep ʼn beter wêreld — Prof Wim de Villiers

Afrika-wetenskaplikes help skep ʼn beter wêreld — Prof Wim de Villiers

​Die onlangse Global Scholars Academy wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid en die Harvard Regskool se Instituut vir Globale...

Lees verder
Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens

Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens

“Matieland is ʼn plek waar jy jou drome kan bewaarheid ... Droom dus groot!"

Met hierdie aanmoediging het die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor en vise...

Lees verder
US bring hulde aan Desmond Smith

US bring hulde aan Desmond Smith

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir...

Lees verder