Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Privaat, gemeenskaplike grondeienaars benodig meer ondersteuning om renosters te beskerm

Privaat, gemeenskaplike grondeienaars benodig meer ondersteuning om renosters te beskerm

Renostergetalle in belangrike staatsbestuurde parke in Suid-Afrika, veral die Kruger Nasionale Park, het drasties afgeneem weens stroping. Verliese was minder...

Lees verder
Stellenbosch maak Erin Solomon se drome waar

Stellenbosch maak Erin Solomon se drome waar

​Ná 'n onderbreking van twee jaar as gevolg van die Covid-19-inperkings het die 17de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees weer in Julie 2022 plaasgevind...

Lees verder
Harvard Professor gesels oor klaskamerdiskoers by Fakulteit Opvoedkunde

Harvard Professor gesels oor klaskamerdiskoers by Fakulteit Opvoedkunde

​Prof Catherine Snow, die John en Elisabeth Hobbs-professor in kognisie en onderwys aan die Harvard Graduate School of Education het oor haar navorsing oor...

Lees verder
Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente

Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente

Goeie nuus! Professor Karin Baatjes het haar doelwit oortref om R49 000 vir die iThemba-beursfonds in te samel.

Lees volledige berig in Engels.

Lees verder
Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug

Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug

​Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Saterdag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Anita Bosch & dr...

Lees verder
Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak

Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak

ʼn Groot groep internasionale kenners in die gebied van pre-eklampsie het onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en...

Lees verder