Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid: Ons benodig geregtigheid as deug

Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid: Ons benodig geregtigheid as deug

Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels* vir die media skryf dr Chris Jones (Sistematiese Teologie...

Lees verder
Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee

Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee

Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4...

Lees verder
Interdissiplinêre 'Kennisvaardighede' sal eerstejaars help op pad na sukses

Interdissiplinêre 'Kennisvaardighede' sal eerstejaars help op pad na sukses

  • ​Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike...
Lees verder
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer...

Lees verder
Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier

Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier

Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Hoë-intensiteit brande keer nie bosindringing in ’n Afrika-savanna om nie

Hoë-intensiteit brande keer nie bosindringing in ’n Afrika-savanna om nie

​'n Dekade lange eksperiment oor die gebruik van hoë-intensiteit vure om bosindringing in Suid-Afrika se Nasionale Krugerwildtuin te beheer het aan die lig...

Lees verder