Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
OPTIMUS-program bekendstelling 2023

OPTIMUS-program bekendstelling 2023

Photo credit: Ignus Dreyer / SCPS

​The top achievers attending the event included 3​​​5 second-year students selected to be part of the programme...

Lees verder
ChatGPT het baie gebruike – kenners bekyk wat dit beteken vir gesondheidsorg en mediese navorsing

ChatGPT het baie gebruike – kenners bekyk wat dit beteken vir gesondheidsorg en mediese navorsing

​Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.

Die onskendbaarheid van die dokter-pasiënt verhouding is die...

Lees verder
Albie Sachs lewer inspirerende Sosiale Geregtigheid-lesing op Stellenbosch

Albie Sachs lewer inspirerende Sosiale Geregtigheid-lesing op Stellenbosch

​Sachs, 'n Suid-Afrikaanse veteraan-aktivis, skrywer en oudregter wat in die eerste Konstitusionele Hof van Suid-Afrika gedien het, het 'n inspirerende...

Lees verder
Sorg en uitnemendheid die sleutel tot prof Solomon se sukses

Sorg en uitnemendheid die sleutel tot prof Solomon se sukses

Agter die vriendelike glimlag van die warm pediater is ʼn skerp intellek wat voortdurend opsoek is na vernuftige maniere om die jong pasiënte te bedien wat by...

Lees verder
Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program

Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program

​​Die STEM@Maties-program is gemik op voorheen benadeelde hoërskole, om leerders vertroud te maak met eksperimentele tegnieke en moontlike projek idees. Sowat...

Lees verder