Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

​Titel:  Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

Aanbieder:  Emeritus professor Chrissie Boughey

Chrissie Boughey het jare lank op die terrein van onderrig en leer...

Lees verder
Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika

Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika

Die African Procurement Law Unit (APLU), wat by die Universiteit Stellenbosch (US) Regsfakulteit gehuisves word, het 'n nasionale gesprek oor hervorming van...

Lees verder
SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans

SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans

As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat...

Lees verder
Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat

Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat

​Met kletsbotte soos OpenAI se ChatGPT, Microsoft se Bing Chat en Google se Bard wat die wêreld aan die gons het, skryf dr Tanya de Villiers-Botha (Sentrum vir...

Lees verder
Beurs stel dr Maruza in staat om spesialis sorg na behoeftige moeders en babas te neem

Beurs stel dr Maruza in staat om spesialis sorg na behoeftige moeders en babas te neem

Dit was die sagte gevoel van pasgebore babas, hulle glimlaggies, en die geluk op hulle moeders se gesigte wat haar na verloskunde en ginekologie gelei het.

Lee...

Lees verder