Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek

Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek

​ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs...

Lees verder
Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm

Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm

Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...

Lees verder
ChatGPT in die kollig by US-seminaar

ChatGPT in die kollig by US-seminaar

​Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die...

Lees verder
Besoekende professor beklemtoon vroulike oudstryders se bydrae tot die struggle

Besoekende professor beklemtoon vroulike oudstryders se bydrae tot die struggle

​'n Besoekende professor van die Verenigde Koninkryk werk tans aan navorsing oor 'n fassinerende deel van Suid-Afrika se geskiedenis in die 20ste eeu deur die...

Lees verder
Toonaangewende epidemioloog word direkteur van Populasiegesondheidsinnovasie by SERI

Toonaangewende epidemioloog word direkteur van Populasiegesondheidsinnovasie by SERI

Prof Frank Tanser, 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse navorser op die gebied van MIV, het hom by die Sentrum vir Epidemie-reaksie en Innovasie (SERI) aangesluit...

Lees verder
US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak

US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak

Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het...

Lees verder