Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Wêreldnierdag: Die dialise-gaping moet oorbrug word

Wêreldnierdag: Die dialise-gaping moet oorbrug word

​Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (9 Maart 2023) gehou. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Yazied Chothia (Tygerberg...

Lees verder
“Kunsmatige-intelligensie-inspuiting” vir US-navorsing oor lang-Covid

“Kunsmatige-intelligensie-inspuiting” vir US-navorsing oor lang-Covid

Navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) oor lang-Covid, het 'n “kunsmatige- Intelligensie-inspuiting" ter waarde van meer as R11.75 million (€600 000)...

Lees verder
SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk

SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk

Om van die huis af te werk het vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn nagmerrie ontaard gedurende die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020...

Lees verder
Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur

Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur

Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om 'n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit...

Lees verder
Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners

Institusionele nuus

Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners

'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...

Lees verder
US ontvang NIH-toekenning van R40 miljoen om MIV-voorkomingstrategieë vir landelike gebiede in Afrika te ontwikkel

US ontvang NIH-toekenning van R40 miljoen om MIV-voorkomingstrategieë vir landelike gebiede in Afrika te ontwikkel

​Prof Frank Tanser, ʼn top-wetenskaplike in MIV-navorsing wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (Seri...

Lees verder