Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
US vier 30 jaar van betekenisvolle internasionale betrekkings

US vier 30 jaar van betekenisvolle internasionale betrekkings

Robert Kotzé is ʼn man van vele talente, maar een ongewone vaardigheid het hom oor die afgelope drie dekades goed te pas gekom: die vermoë om feitlik oombliklik...

Lees verder
Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied

Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van 'n...

Lees verder
Maatskaplike geregtigheid is almal se geveg

Maatskaplike geregtigheid is almal se geveg

​​​“Ons moet veg vir die samelewing wat ons wil hê."

Dít was die woorde van voormalige Konstitusionele Hof-regter Albie Sachs by die vierde jaarlikse...

Lees verder
Universiteit bied sy eerste Seniorsverwelkoming aan

Universiteit bied sy eerste Seniorsverwelkoming aan

Wanneer ons van die Universiteit Stellenbosch (US) se Verwelkomingsprogram praat, dink ons gewoonlik aan eerstejaars wat vir die eerste keer aan die...

Lees verder
Helena Conradie tot Universiteit Stellenbosch Raad verkies

Helena Conradie tot Universiteit Stellenbosch Raad verkies

​Die US Raad dra 'n algemene oorsigverantwoordelikheid ten opsigte van akademiese en bedryfsaangeleentheid, asook oor institusionele beleid en strategie. 

Die...

Lees verder
Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word

Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word

​Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in...

Lees verder