Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Lindsay Gurnell
Image by: supplied

Menings en artikels

Opkoms van populisme plaas demokrasie onder druk

Lindsay Gurnell is tans besig met haar meestersgraad in politieke wetenskap aan die US. Sy stel veral in politieke gedrag en demokratiese staatsbestuur belang...
Lees verder
30 jaar van US se leierskap in internasionalisering in die kollig

30 jaar van US se leierskap in internasionalisering in die kollig

Twee prestigeryke projekte bekendgestel:

  • Die aankondiging van die UNESCO-leerstoel in Interkulturele Vaardighede wat aan Universiteit Stellenbosch toegeken is.
  • D...
Lees verder
Wetenskaplikes identifiseer die top 100 belangrikste vrae in Plantwetenskappe

Wetenskaplikes identifiseer die top 100 belangrikste vrae in Plantwetenskappe

​'n Internasionale paneel wetenskaplikes, wat 'n wetenskaplike van die Universiteit Stellenbosch (US) ingesluit het, het die top 100  belangrikste vrae, wat...

Lees verder
US onwrikbaar verbind tot menseregte, waardigheid, meertaligheid en inklusiwiteit

US onwrikbaar verbind tot menseregte, waardigheid, meertaligheid en inklusiwiteit

Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se verslag oor taal in US-koshuise. “Menswaardigheid is...

Lees verder
Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruiker

Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruiker

Wêrelddag vir Verbruikersregte  word jaarliks op 15 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Willem Boshoff van die Sentrum vir...

Lees verder
Drie FGGW-navorsers erken vir wetenskaplike uitnemendheid deur SAMNR

Drie FGGW-navorsers erken vir wetenskaplike uitnemendheid deur SAMNR

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens sy plek bevestig as een van die top geneeskunde en...

Lees verder