Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Nuwe Afrika Sentrum-dosente bring fokus en kundigheid

Nuwe Afrika Sentrum-dosente bring fokus en kundigheid

​Die afgelope twee dekades het die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur, wat deel vorm van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, byna 5 000 studente...

Lees verder
ʼn Beter lewe danksy deurbrake in biomediese wetenskappe

ʼn Beter lewe danksy deurbrake in biomediese wetenskappe

ʼn Wêreldklas- biomediese navorsingsfasiliteit, die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI), word vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) bekend...

Lees verder
Bekenstelling van STEM MentHER-program by US

Bekenstelling van STEM MentHER-program by US

​Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die...

Lees verder
Wetenskaplikes identifiseer nuwe laagtepunt vir vriespunt van water teen -70 °C

Wetenskaplikes identifiseer nuwe laagtepunt vir vriespunt van water teen -70 °C

Wetenskaplikes het nog 'n wonderlike gedragseienskap van water blootgelê  – toe dit hierdie keer ingeperk is tot op nanoskaalvlak  by temperature onder...

Lees verder
Nuwe Direkteur van Fondswerwing gereed vir vooruitgang

Nuwe Direkteur van Fondswerwing gereed vir vooruitgang

David Marupen, die pas-aangestelde Direkteur van Fondswerwing in die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), het meer as...

Lees verder
Doktorsgraad oor lietsjies vir dr. Cronje

Doktorsgraad oor lietsjies vir dr. Cronje

​Regina Cronje vier vanjaar haar loopbaan van twee dekades as lietsjie-navorser met 'n paar besonderse mylpale. Sy het pas haar doktorsgraad in Hortologie aan...

Lees verder