Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Studie bevind teenstropings-tegnologieë is kwesbaar vir kuberaanvalle

Studie bevind teenstropings-tegnologieë is kwesbaar vir kuberaanvalle

'n Verskeidenheid tegnologieë soos volgbandjies, geslotekringtelevisie- en termiese kameras, draadlose sensornetwerke, mobiele toepassings en hommeltuie word...

Lees verder
​Terugvoer uit die Raadsvergadering van 17 April

​Terugvoer uit die Raadsvergadering van 17 April

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het dr Nicky Newton-King as nuwe Voorsitter verkies. Dit volg ná die ontydige afsterwe van die vorige...

Lees verder
Kommunikasie: US-koshuise

Kommunikasie: US-koshuise

17 Maart 2023​Voorgestelde aanpassings in verhouding van plasing van mans en vroue in US-koshuise op hoofkampusBeste kollegas en studenteDie persentasie...
Lees verder
Universiteit Stellenbosch- verklaring: Die korrekte feite

Universiteit Stellenbosch- verklaring: Die korrekte feite

​​Met verwysing na onlangse artikels wat betrekking het op Stellenbosch-alumni en die Universiteit Stellenbosch (US) Konvokasie, asook 'n verklaring wat deur...

Lees verder
Hipermoderne Biomediese Navorsingsinstituut ʼn 'spelbreker' vir gesondheidsorg in Afrika

Hipermoderne Biomediese Navorsingsinstituut ʼn 'spelbreker' vir gesondheidsorg in Afrika

​Die bekendstelling van sy nuwe, hipermoderne Instituut vir Biomediese Navorsing (BMNI) plaas die Universiteit Stellenbosch (US) aan die voorpunt van...

Lees verder
SOAR-verwelkomings-program help eerstegenerasiematies om hulle vlerke te vind

SOAR-verwelkomings-program help eerstegenerasiematies om hulle vlerke te vind

​Verteenwoordigers van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstegenerasieprogram, SOAR, is uitgenooi om by die Konferensie oor Europese Eerstejaar-ervarings...

Lees verder