Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Nienke Osborne

ʼn Dag in die lewe: Nienke Osborne

​Nienke Osborne is op haar gelukkigste wanneer sy stories kan vertel en met mense kan omgaan, hetsy as 'n nuusleser vir die kampusradio, MFM, of in haar rol as...

Lees verder
Tyd, soepelheid belangrik vir gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe

Tyd, soepelheid belangrik vir gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe

Internasionale Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, hoe...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Jabu Lukhele

ʼn Dag in die lewe: Jabu Lukhele

​Vir personeellid Jabu Lukhele behels 'n gewone werksdag om eerstejaar-chemiestudente te inspireer as een van die hoof- tegniese beamptes van die Departement...

Lees verder
​Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se Diskresionêre Plasings

​Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se Diskresionêre Plasings

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n komitee van drie lede aangestel om bewerings van nepotisme en 'n moontlike verbreking van reëls te...

Lees verder
Havenga Prys in lewenswetenskappe toegeken aan US mikrobioloog, Prof. Gideon Wolfaardt

Havenga Prys in lewenswetenskappe toegeken aan US mikrobioloog, Prof. Gideon Wolfaardt

Prof Gideon Wolfaardt van die Universiteit Stellenbosch (US) is die ontvanger van die gesogte Havenga Prys wat jaarliks deur die SA Akademie vir Wetenskap en...

Lees verder