Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
ʼn Dag in die lewe: René Robbertze

Menings en artikels

ʼn Dag in die lewe: René Robbertze

​Ons het Werkersdag met ʼn reeks artikels in Mei gevier om die personeel se waardevolle bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US) te eer.

Presisie is ʼn...

Lees verder
Afrika betaal vir globale laksheid oor klimaatsverandering

Afrika betaal vir globale laksheid oor klimaatsverandering

​Afrika moet ophou om die prys te betaal vir die res van die wêreld se onwilligheid om vinnig genoeg op te tree in reaksie op die onweerlegbare gevolgtrekkings...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Katlego Letlonkane

ʼn Dag in die lewe: Katlego Letlonkane

As ʼn arbeidsregspraktisyn, maatskaplike wetenskaplike en voormalige konsultant in die transformasie van menslike hulpbronne (MH), het Katlego Letlonkane talle...

Lees verder
Voortslepende ongelykhede bedreig globale MIV/vigs-vooruitgang

Voortslepende ongelykhede bedreig globale MIV/vigs-vooruitgang

Die oog van die Covid-19-storm het net twee jaar geduur. Tog was talle mense lank voor dit op verskillende maniere pandemie-voos: hulle het skuiwergate in...

Lees verder
Afrika-afdeling van CliMigHealth vind tuiste by US

Afrika-afdeling van CliMigHealth vind tuiste by US

Om sy baanbrekerwerk in die stryd teen klimaatsverandering en die bou van veerkragtigheid verder te versterk, is die Universiteit Stellenbosch (US) nou ook die...

Lees verder
Kyk terug én kyk vorentoe

Kyk terug én kyk vorentoe

Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Maart 2023 drie dekades van formele internasionalisering gevier. Meer as 100 verteenwoordigers van ons...

Lees verder