Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
US se Herman Wasserman sluit by gesaghebbende nuwe globale inligtingsomgewingskundige paneel aan

US se Herman Wasserman sluit by gesaghebbende nuwe globale inligtingsomgewingskundige paneel aan

Prof Herman Wasserman, Voorsitter van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), is genooi om by 'n nuwe internasionale...

Lees verder
Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regte

Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regte

Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media evalueer kenners aan die Universiteit Stellenbosch korrupsie op die kontinent, en...

Lees verder
Verbind tot Afrika: Prof Lorna Dreyer beywer haar vir sosiale geregtigheid

Verbind tot Afrika: Prof Lorna Dreyer beywer haar vir sosiale geregtigheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en vandag vier ons Afrika-dag saam met die res van die wêreld...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Dannielle Kenny

ʼn Dag in die lewe: Dannielle Kenny

​As ʼn ekstrovert wetenskaplike en sosiale skakelingspraktiyn van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe​ (FGGW) kommunikeer Dannie Kenny...

Lees verder
Prof Jansen gekies as 'n finalis in die gesogte NSTF-toekennings

Prof Jansen gekies as 'n finalis in die gesogte NSTF-toekennings

Prof Jonathan Jansen, Professor in Onderwysbeleidstudies aan die Fakulteit Opvoedkunde, is gekies as 'n finalis vir die Lifetime Award van die jaarlikse Nasion...

Lees verder
Prof Euan Phimister: Ekonomiese modelle help om belangrike ontwikkelingsuitdagings aan te spreek

Prof Euan Phimister: Ekonomiese modelle help om belangrike ontwikkelingsuitdagings aan te spreek

Prof Euan Phimister van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy...

Lees verder