Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig

Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig

Jeugdag is op Vrydag 16 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het prof Nicola Smit (dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid), Emma Swart en William...

Lees verder
Jean Durand ontvang fakulteit se hoogste eerbewys

Jean Durand ontvang fakulteit se hoogste eerbewys

Jean Durand het 'n familietradisie aan die gang gesit toe hy onlangs as die 2022-wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir beste nagraadse student in die...

Lees verder
US se WOW-inisiatief voltooi kringloop van 20 jaar

US se WOW-inisiatief voltooi kringloop van 20 jaar

​​Met die viering van sy 20ste bestaansjaar het die Universiteit Stellenbosch (US) se WOW-inisiatief ʼn kringloop voltooi, met voormalige deelnemers wat as...

Lees verder
US koördineer streeksentrum vir uitnemendheid in beroepsgerigte opleiding in die watersektor

US koördineer streeksentrum vir uitnemendheid in beroepsgerigte opleiding in die watersektor

​Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut (SUWI) sal die vestiging van die eerste streeksentrum vir beroepsuitnemendheid (CoVE) in Water koördineer – wat...

Lees verder
Kletstyd: KI en AI

Kletstyd: KI en AI

Kletstyd: KI en AI 

Terwyl die blare in Victoriastraat verkleur en die kampus rustiger raak na 'n besige semester is dinge op die US se KI-toneel aan die gons...

Lees verder