Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
#USvroue: Mentors help ingenieursdosent om haar voete te vind in die lewe

#USvroue: Mentors help ingenieursdosent om haar voete te vind in die lewe

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Women's Month: Building capacity of the next generation of women scientists

Women's Month: Building capacity of the next generation of women scientists

​​In celebration of Women's Month, we shine a spotlight on an extraordinary woman whose contributions to scientific research and leadership has led to...

Lees verder
Jong entrepreneurs ontwikkel buitengewone oplossings vir alledaagse probleme

Jong entrepreneurs ontwikkel buitengewone oplossings vir alledaagse probleme

Altesaam 55 leerders van vier hoërskole – Stellenzicht, Lückhoff, Makapula (drie) en Cloetesville – het die week lange YEP-slypskool bygewoon waar hulle...

Lees verder
Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue

Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue

Vrouedag is op Woensdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig laat val op van die...

Lees verder
#USvroue: Matie omskep gemeenskapsdiens in florerende besigheid wat werk skep

#USvroue: Matie omskep gemeenskapsdiens in florerende besigheid wat werk skep

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
TLA Seminaar: Kurrikulumvernuwing: Die Middeweg tussen Kliniesevaardigheids- en Kritiesevaardigheidsontwikkeling

TLA Seminaar: Kurrikulumvernuwing: Die Middeweg tussen Kliniesevaardigheids- en Kritiesevaardigheidsontwikkeling

​Die Afdeling Leer- en Onderrigverryking bied hulle volgende kwartaallikse seminaar op 31 Augustus 2023 aan.​

Spreker: Prof Marianne Unger (Afdeling...

Lees verder