Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sandra Mbatha, Coordinator in the Development and Alumni Relations Division, photographed on the Stellenbosch Campus
Image by: Stefan Els

Persverklaring

#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses

Sandra Mbatha, koördineerder in die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), meen draf, fietsry, of selfs ’n gewone...
Lees verder
#USVroue: Dr Karen Garner se reis van gebreekte telefone na ingenieursdeurbrake

#USVroue: Dr Karen Garner se reis van gebreekte telefone na ingenieursdeurbrake

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Moeletsi Mbeki praat met US-studente oor staatsmislukking en die komende 2024- verkiesing

Moeletsi Mbeki praat met US-studente oor staatsmislukking en die komende 2024- verkiesing

Moeletsi Mbeki, the outspoken scholar, journalist, political economist and analyst, is not one to beat around the bush when it comes to a key social issues...

Lees verder
#USVroue: Maak ’n verskil – een woord op ’n slag

#USVroue: Maak ’n verskil – een woord op ’n slag

​Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Christa van der Walt

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Christa van der Walt

Prof Christa van der Walt het na 18 jaar by Fakulteit Opvoedkunde aan die einde van 2022 afgetree. Sy was sedert 2021 die Visedekaan van Navorsing. Sy het diep...

Lees verder
Prof Thuli Madonsela ontvang toekenning van regsopvoeders vir lewenslange prestasie

Prof Thuli Madonsela ontvang toekenning van regsopvoeders vir lewenslange prestasie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Thuli Madonsela het gisteraand (15 Augustus 2023) nog 'n pluimpie ontvang toe sy die jaarlikse toekenning vir...

Lees verder
Prof Hans Strijdom en sy span se werk help om hartsiekte te voorkom

Prof Hans Strijdom en sy span se werk help om hartsiekte te voorkom

Prof Hans Strijdom, hoof van die Afdeling vir Geneeskundige Fisiologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit...

Lees verder