Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Karabo Mangena
Image by: supplied

Menings en artikels

Demokrasie moet geleef en nie net verklaar word nie

Karabo Mangena is 'n Afrika-demokrasie-essayis en Toekomsnavorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Sake (SAIIA), waar sy op die kruispunt van...
Lees verder
Gewetenlose geldskieters se slenters verlam kwesbare debiteure

Gewetenlose geldskieters se slenters verlam kwesbare debiteure

'n Nuwe verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek toon dat gewetenlose geldskieters nog steeds voortgaan om arm Suid-Afrikaners uit te buit...

Lees verder
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit

Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit

​Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid...

Lees verder
Die Media, BRICS en Geopolitiek

Die Media, BRICS en Geopolitiek

​​Hierdie seminaar, aangebied deur die Departement Joernalistiek en die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, fokus op die mediadekking van geopolitieke...

Lees verder
Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses

Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses

Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 31 Augustus amptelik sy Masiphumelele-sentrum in gebruik geneem, wat 'n belangrike mylpaal verteenwoordig...

Lees verder
Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal

Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal

“Goeie regering is die grondslag waarop 'n suksesvolle nasie gebou word. Dit is nie net 'n gonswoord nie."

Dit was die woorde van die Ouditeur-generaal (OG) van...

Lees verder