Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Karabo Mangena
Image by: supplied

Menings en artikels

Demokrasie moet geleef en nie net verklaar word nie

Karabo Mangena is 'n Afrika-demokrasie-essayis en Toekomsnavorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Sake (SAIIA), waar sy op die kruispunt van...
Lees verder
ESI se gesamentlike skole onstuitbaar

ESI se gesamentlike skole onstuitbaar

​Die inisiatief vir ontluikende akademici (ESI) in US Internasionaal se Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) versit steeds grense met sy gesamentlike skole...

Lees verder
Elsabe Daneel Kommunikasiewerkswinkel 2023

Elsabe Daneel Kommunikasiewerkswinkel 2023

​ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIEWERKSWINKELS

Elsabé Daneel is ʼn bekende televisie-aanbieder, televisie- en rolprentaktrise en toneelspeler, en regisseur van talle...

Lees verder
US se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies help met Lesotho se Gevorderde Sekondêre Sertifikaat

US se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies help met Lesotho se Gevorderde Sekondêre Sertifikaat

​Die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (SU-UIC) het 'n ooreenkoms met die Lesotho-eksamineringsraad aangegaan om as...

Lees verder
Navorsing floreer by die FGGW

Navorsing floreer by die FGGW

​Volledige artikel beskikbaar in Engels.

Lees verder
Nuwe era breek aan met toekenning van NITheCS aan die Universiteit Stellenbosch en konsortiumvennote

Nuwe era breek aan met toekenning van NITheCS aan die Universiteit Stellenbosch en konsortiumvennote

​'n Nuwe era het vir die teoretiese en berekeningswetenskappe in Suid-Afrika en verder aangebreek met die Departement van Wetenskap en Innovasie​ (DWI) en die...

Lees verder
Matieland Konsert is hoogtepunt van Tuiskoms 2023

Matieland Konsert is hoogtepunt van Tuiskoms 2023

Is jou kaartjies al bespreek?Die Universiteit Stellenbosch (US) skyn die kollig op talentvolle alumni in die vermaakbedryf by sy heel eerste Matieland Konsert...

Lees verder