Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Prof Ursula van Beek
Image by: Supplied

Menings en artikels

In ‘n onseker wêreld steun demokrasie se toekoms op aktiewe burgerskap en dapper vernuwing

Prof Ursula van Beek is die stigtingsdirekteur van die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) in die US se Departement Politieke Wetenskap. Sy is in Pole...
Lees verder
An operating theater with adjustable lighting to accommodate different procedures.
Image by: Adobe Stock
Van sokkerspeler to PhD-kandidaat

Van sokkerspeler to PhD-kandidaat

Lees die volledige storie in Engels.

Lees verder
Prof Tulio de Oliveira lewer belangrike bydrae in die stryd teen pandemies

Prof Tulio de Oliveira lewer belangrike bydrae in die stryd teen pandemies

Die wêreldbekende bioinformatikus, prof Tulio de Oliveira, Direkteur van die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap...

Lees verder
Navorsers benut spraaktegnologie om leerders se leesvaardighede te verbeter

Navorsers benut spraaktegnologie om leerders se leesvaardighede te verbeter

Ons vieringe op Internasionale Geletterdheidsdag (8 September) mag dalk vanjaar ietwat oorskadu word deur die massiewe leesprobleem wat ons in die gesig staar...

Lees verder
US se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid vier brugbouers en baanbrekers

US se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid vier brugbouers en baanbrekers

​Weet jy van iemand wat baie hard werk om 'n positiewe verskil in Suid-Afrika te maak? Is daar 'n brugbouer in jou gemeenskap wat aktief poog om die...

Lees verder
Personeel vol energie en inspirasie na Turkye-besoek

Personeel vol energie en inspirasie na Turkye-besoek

​“Die mobiliteitservaring stel jou in staat om jou in 'n ander se kultuur te verdiep, hulle kos, strate en vervoerstelsel te ervaar, en persoonlik te sien hoe...

Lees verder
ESI se gesamentlike skole onstuitbaar

ESI se gesamentlike skole onstuitbaar

​Die inisiatief vir ontluikende akademici (ESI) in US Internasionaal se Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) versit steeds grense met sy gesamentlike skole...

Lees verder