Ingenieurswese en tegnologie
US-dokumentêr wys hoe 'n 'gek idee' 'n elektriese fiets deur Afrika aangedryf het
Dit het 6 200 km oor ses Afrikalande gereis terwyl dit slegs deur die son aangedryf is. En verlede week, by die première van 'n nuwe dokumentêre reeks oor die...