Toekennings en mylpale
Monica Dameskoshuis vier 100 jaar se geskiedenis, refleksie en gemeenskapsgees
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Monica Dameskoshuis het op 14 Mei 2026 ’n historiese mylpaal bereik toe studente, personeel, en universiteitsleiers in...
Kampuslewe
Humanitarian Affairs Asia nooi studente om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium by die VN, Bangkok
In 'n wêreld wat gevorm word deur toenemend komplekse en onderlinge uitdagings – van klimaatsverandering en groter ongelykhede tot snel tegnologiese...
Kampuslewe
Ontmoet die lede van die Studenteraad 2025/2026
Die Studenteraad (SR) 2025/2026 is onlangs by ’n plegtigheid ingehuldig om die inkomende lede te bevestig en die uitgaande lede te huldig. Aan die kern van die...
Kampuslewe
Vergewis jou van die hersiene Koshuisreëls wat op 1 April 2026 in werking getree het
Die Universiteit Stellenbosch het ’n hersiene stel Koshuisreëls, wat amptelik op 1 April 2026 in werking getree het, goedgekeur. Studente word aangemoedig om...
Persverklaring
Groei as ’n studenteleier deur om die Abe Bailey-oorsese reisbeurs aansoek te doen
Die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan (VS) kondig aan dat aansoeke om die gesogte Abe Bailey-reisbeurs, wat aan studente in hulle derde jaar en hoër...
Persverklaring
#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses
Sandra Mbatha, koördineerder in die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), meen draf, fietsry, of selfs ’n gewone...
Menings en artikels
Honger, waardigheid, en wat ons kies om raak te sien
Daar is sekere waarhede wat moeilik is om te bedink. Studentehonger is een daarvan. Honger onder studente is nie ’n nuwe kwessie nie en dit gebeur nie sonder...
Persverklaring
Teologie-gegradueerde bewys dat onderwys geen vervaldatum het nie
Toe ’n tienerswangerskap en vroeë ouerskap soos ’n tweesnydende swaard gevoel het, het Noku Katom ’n lewensveranderende besluit geneem: Sy sou “haarself gaan...
Persverklaring
Sukses staan voorop met aanvang van US se Maart-gradeweek
Meer as 3 600 graduandi sal aanstaande week die verhoog oorsteek wanneer die Universiteit Stellenbosch (US) grade, diplomas en sertifikate by sy Maart-gradeweek...
Persverklaring
Universiteit Stellenbosch loods #GivingMaties, ʼn 40-dae-veldtog teen studentehonger
Studentehonger bly ’n dwingende werklikheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) – en van 5 Maart tot 15 April sal die US-gemeenskap mobiliseer om daarop te...