Skip to main content
CFI Africa Forum 2026.jpg

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Dr. Meli M Ncube bied aan by die Afrika-forum vir die teenwerking van buitelandse inmenging (CFI) in Senegal.

Dr. Meli M. Ncube van die Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek was onder die navorsers, beleidmakers, joernaliste en burgerlike...

Lees verder
Collaboration with Stanford to digitise colonial newspaper.jpg

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Samewerking met Stanford om koloniale koerant te digitaliseer

Prof Gawie Botma van die Joernalistiekdepartement van die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met twee akademici van Stanford Universiteit in die Verenigde...

Lees verder
Journalism graduates score SAFTA-nomination for doccie

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Joernalistiekgegradueerdes kry SAFTA-benoeming vir dokumentêr

Vier gegradueerdes van die BAHons Joernalistiek-klas van 2023 het geskiedenis gemaak deur 'n nominasie vir die Beste Studentefilm by die 19de Jaarlikse Suid...

Lees verder
Honours students visit Cape Town media houses.jpg

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Honneursstudente besoek Kaapse mediahuise

Die Universiteit Stellenbosch se Joernalistiekklas van 2026 het Vrydag 6 Februarie, in die ateljee saam met Good Hope FM DJ Leigh-Anne Williams, 'n dag lank die...

Lees verder
CINIA convenes IDRC partner’s summit

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

CINIA roep IDRC-vennote se beraad byeen om inligtingintegriteit in die Globale Suide te versterk

Die uitdaging om 'n inklusiewe, regverdige, billike, bemagtigende en veilige inligting-ekosisteem te bou, was die fokus van 'n onlangse weeklange...

Lees verder
New faces 2026

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Splinternuwe gesigte by die Departement Joernalistiek

Die Departement Joernalistiek het die afgelope paar weke twee nuwe groepe studente verwelkom. Eerstens het die meestersgraadstudente deelgeneem aan 'n...

Lees verder
Dr Florence de Vries completed a PhD that interrogated how journalism shapes mental health narratives in South Africa.

Persverklaring

Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm

Dr Florence de Vries het haar loopbaan daaraan bestee om sorgvuldig te dink oor die krag van storievertelling – wie dit gebruik, wie daarby baat en wie benadeel...

Lees verder
Grant of over R20 million for CINIA

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Toelaag van meer as R20 miljoen vir CINIA

'n Toelaag van meer as R20 miljoen is toegeken aan die Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika (CINIA) by die Universiteit Stellenbosch se Departement...

Lees verder
Prof Mehita Iqani joins SANAP-AWP as Writer-in-Residence for Marion 2025 takeover Voyage

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Prof Mehita Iqani sluit aan by SANAP-AWP as Skrywer-in-Residensie vir Marion 2025 oorname Voyage

Onder leiding van prof. Charne Lavery (UP) en prof. Jean Brundrit (UCT) is 'n loodsprojek aan die gang om 'n Kunstenaarskrywersprogram (KSK) vir die Suid...

Lees verder
A first of its kind Summit on Information Integrity

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Eerste-van-sy-soort beraad aangebied deur US se Sentrum vir Inligtingintegriteit in Afrika

'n Eerste van sy soort Spitsberaad oor Inligtingsintegriteit met toonaangewende navorsers, beleidsaktiviste, rolspelers in die bedryf en mediapraktisyns is...

Lees verder
Subscribe to Joernalistiek