Skip to main content
Three women scientists working in a laboratory with one of them looking at a microscope.

Menings en artikels

Vroue in STEM los werklike probleme op

Vroue in die wetenskap los werklike probleme op nie net deur nuwe materiale te ontdek of eksperimente te verfyn nie, maar deur te herdefinieer wat as ’n...

Lees verder
Sedimentary rocks of the West Congo Belt hold hidden ore resources for metals like copper, zinc, and vanadium.

Natuur- en wiskundige wetenskappe

Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit

’n Groot nuwe navorsingsinisiatief sal lig werp op een van Afrika se belowende mineraalryke provinsies, die Wes-Kongo-gordel (WKG), waaroor daar nog min...

Lees verder
Exposed dinosaur eggshell fragments at Teel Ulaan Chaltsai, Eastern Gobi Basin

Persverklaring

Dinosourus-eierdoppe ontsluit nuwe manier om tyd in fossielrekord te bepaal

’n Internasionale span geoloë en paleontoloë doen baanbrekerswerk met ’n grondverskuiwende metodologie om die ouderdom van fossielhoudende gesteentes betroubaar...

Lees verder
Dr Bambesiwe May photographed receiving the L’Oréal-UNESCO For Women in Science Award in Sandton, Johannesburg.

Toekennings en mylpale

L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak

“Ek was opgewonde, dankbaar en eerlikwaar net oorstelp van vreugde. Dit het soos 'n 'uiteindelik'-oomblik gevoel, asof al die stil seisoene van volharding hulle...

Lees verder
Subscribe to Aardwetenskap