Popular searches
16 resultate gevind
Library
Gebeure
Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam.
#SmartResearcher Werkswinkels
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Ooptoegang-webinaar : 9 April 2026
Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi u uit na die 5de Ooptoegang-webinaar in die #BeOpenAccessSmartWebinar-reeks.
#SmartResearcher Werkswinkels: 4 - 24 Maart
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
#SmartResearcher werkswinkels 7 April - 7 Mei 2026
Die program is ontwerp om navorsers te ondersteun regdeur die navorsingsiklus, van die gebruik van biblioteekbronne, die uitvoer van literatuuroorsigte tot die
Mik Groot! Verhef Jou Navorsing!
Ons nooi u met ‘n groot plesier uit na die 2026 Biblioteek Navorsingsweek, wat van 11–15 Mei plaasvind. Onder vanjaar se tema, "Mik Groot! Verhef Jou Navorsing
Library
Onderhoud: Die impak van Biblioteekdienste
Hieronder volg ‘n onderhoud met Prof. Strever, Hoof van die Departement en Medeprofessor in die Departement Wingerdbou en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Hy koördineer ook innovasie- en entrepreneurskapsaktiwiteite binne die...
Library
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom by die 17de Universiteit Stellenbosch Biblioteeksimposium, wat van 20–22...
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom