Gewilde soek terme
9741 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport kry IOK navorsingsentrum
Maties Sport is onlangs deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangewys as ’n basis van een van sy Olimpiese Studies Navorsingsentrum. Dié navorsingsentrum is die breinkind van die IOK. Dit vorm ’n belangrike deel van die...
Maties Sport
Maties Sport eindig jaar op hoogtepunt
Maties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind. Die jaarlikse Somerspele bestaan uit verskeie sportsoorte insluitende krieket, sokker en seilvaart, wat in...
Maties Sport
Maties e-sport floreer
Meer as 100 miljoen mense speel elke dag aanlynspeletjies, en tans speel meer mense e-sport as al die ander sportsoorte saam. So sê Professor Mark Campbell, ’n senior lektor en Kursusdirekteur vir die MSc Sport, Oefening en...
Maties Sport
Keagan sien uit na nuwe rol by Maties Sport
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel. Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs: Sportprestasie-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Hy ken die binne werke...
Maties Sport
Semenya keer terug na Stellenbosch
Dit was ’n 360-oomblik vir Caster Semenya – en vir Stellenbosch – toe die wêreldbekende hardloop-ikoon die dorp weer besoek het om met studente te praat oor haar boek, haar loopbaan en om jongmense aan te spoor om getrou te wees aan hulself...
Maties Sport
Sokkerlegende besoek Matieland
Maties Sokker het ’n fondsinsamelingsgeleentheid aangebied met voormalige Bafana Bafana-sokkerspeler Shaun Bartlett as gasspreker. Hy het sy ervaringe as speler en afrigter gedeel. Dié Suid-Afrikaanse sportlegende het ’n roemryke loopbaan...
Maties Sport
Maties se Zanele, Paralimpiese legende sterf
Suid-Afrika se sportgemeenskap is geskok met die nuus dat een van sy mees gevierde dogters oorlede is. Die nuus van Paralimpiese ikoon Zanele Situ (52) se dood is met buitengewone hartseer ontvang. Gebore as Ntombizanele Situ op 19 Januarie...
Maties Sport
Maties Sokker wen ABC Motsepe Nedbankbeker
Maties Sokker het FN Rangers ná strafdoele met 4-2 geklop om die ABC Motsepe Nedbankbeker-toernooi te wen. Die pad na die eindstryd was nie te moeilik vir Maties nie. Die Maroenmasjien het twee maklike seges in die kwarteindstryd en...
Maties Sport
Maties Sport vier jaarlikse toekenningsaand
2023 was ’n triomfantelike jaar vir Maties Sport. Die Maties Rugby-vrouespan het die eerste weergawe van die Varsitybeker-toernooi vir vroue gewen. Maties Netbal-alumni Nichole Taljaard en Nicola Smith het die Proteas in die eerste...
Maties Sport
Kampussport-aande groot sukses
Maties Sport het met Kampussport-bumperaande ’n nuwe aanbod in ontspanningssport aan die Stellenbosch Universiteit-gemeenskap bekendgestel. Dié bumperaande het begin met ’n verskeidenheid sportkodes wat almal op ’n Vrydagaand gespeel is...